Home | About Us | FAQ | Locate a Clinic | Contact Us
SureSlim Africa  •  Call Centre   0861 000 100
join our facebook group
 Weight Loss Success Stories | How SureSlim Works | Long Distance Program | Medical Info | Health Tips | Recipe Book | Medical Aids

Gewigsverlies Sukses Stories - Marlene

Marlene bereik haar doelgewig binne 12 weke
"Ek voel soos 'n prinses"

Ek is 'n Troue-koördineerder van beroep en op 56 besluit ek dat hierdie jaar my jaar is. Vir die eerste keer in my lewe laat ek my Cholesterol toets en met 'n skok is my telling lewens gevaarlik 8.89.

Ek hoor toe van 'n wonderlike vrou wat SureSlim agent is in Lephalale my tuisdorp. Elmarie van Rensburg. Ook later my beste vriendin geword. Dadelik word ek ingeweeg gewig 60.4 my SureSlim gewig wat hul voorstel 54. Soos ons vroue maar is wil ek 52kg weeg. Met 'n agent soos Elmarie pak ek die Quick Loss eetplan aan en vind uit dat dit regtig heerlik is met die resepteboek van SureSlim eet my familie net so lekker saam.

Net 12 weke en ek skaal op my SureSlim gewig in en bereik doelwit. My Cholestrol het na 12 weke geval na 4.6 heeltemal normaal. Hemel ek voel soos 'n prinses en almal praat oor hoe goed ek lyk. Geen los velle geen dowwe vel geen dowwe hare nie. Nee ek straal en ek wys my lyf met die mooiste toppies en rokke.

Almal praat oor die rooikop wat koppe laat draai en dit op 56!!!!!!

SureSlim is die beste leefwyse vir ons modern tyd. Baie goed opgeleide konsultante wat hul produk ken en mense verstaan. Elmarie is 'n voorslag en 'n aanwins vir hierdie produk. Haar ondersteuning is goud werd. Die gereelde briewe van hoofkantoor was 'n heerlike aanmoediging en elke keer het ek dit oor en oor gelees.

Dankie vir SureSlim ek sal my hele lewe op sy eetplan wees. Elke bruid stel ek bekend aan SureSlim en dit is vir my heerlik om vir hul te wys hoe ek op 56 jaar lyk.

Return to the main page for more weight loss success stories