Christine het 17kg verloor in 3,5 maande
"Sure Slim werk!"
My suksesverhaal…
Na my dogtertjie (2jr en 9 maande) se geboorte het ek vinnig ‘n hele klomp kilo’s verloor, maar was nogsteeds so 5kg weg van my ideale gewig voor ek met my seuntjie (nou 7 maande) swanger geraak het. Die ekstra kilo’s het my nie so erg geplanie, maar ek was ook nie heeltemal tevrede nie.
Toe vertel my ma my van SureSlim en na ek die resultate gesien het wat sy behaal het, het ek besluit om dit ook te probeer.
Ek het vir die 1ste keer op 8 Maart 2011 myself laat weeg en teen 28 Junie 2011, het ek my doelgewig bereik…17kg ligter!!!
Sure Slim werk!!!
Return to the main page for more weight loss success stories
|