Home | About Us | FAQ | Locate a Clinic | Contact Us
SureSlim Africa  •  Call Centre   0861 000 100
join our facebook group
 Weight Loss Success Stories | How SureSlim Works | Long Distance Program | Medical Info | Health Tips | Recipe Book | Medical Aids

Gewigsverlies sukses stories - Jolanda

Jolanda bereik haar doelgewig
"Sureslim was die beste geskenk wat ek aan myself en my gesin kon gee"

Na my tweede kind was dit net moeiliker om my gewig te beheerJolanda - Voor haar gewigsverlies. As ek weer sien, weeg ek sommer 'n paar kilo's meer.

Ek het begin stap, maar moes so vroeg opstaan (voordat die kinders wakker word) dat dit nie lank gehou het nie.

Op my eie sou ek nie gou genoeg die kilo's verloor nie.

Om te dieet was nog nooit vir my nie, ek weet dat dit 'n leefstyl behoort te wees, maar hoe meer ek opgelees het, hoe moeiliker het dit geraak. Daar is net te veel teenstrydige inligting.

Ek het Sureslim gebel en sommer die volgende dag 'n konsultant gesien.

Met die bloed toets was my cholestrol bietjie hoog en my bloedsuiker te laag. Met die quickloss dieet het alles verander. Die eetplan was vir my spesifiek uitgewerk en ek het in die 1ste week 2 kilo's verloor. My 'cravings' vir soet goed het met die tyd al minder geword.

Ek geniet dit nou om kos te maak. Ek weet wat ek nie mag eet nie, maar daar is soveel meer wat ek kan eet of wat ek as 'n plaasvervanger kan eet. (bv Rye brood, maize paste en nie "wholewheat" nie)

Sureslim was die beste geskenk wat ek aan myself en my gesin kon gee. My man het gewig verloor en my kinders eet soveel gesonder.

Return to the main page for more weight loss success stories